AfriForum

AfriForum

Company

HeadquartersPretoria, South Africa
Websitehttps://co.za

About AfriForum

AfriForum bied ’n gesonde, gebalanseerde en gelukkige werksomgewing met dinamiese, talentvolle personeel wat almal hard werk om ’n verskil te maak. Die organisasiekultuur is op Christelike waardes soos eerlikheid, openlikheid, vertroue, samewerking en lojaliteit gebou. ’n Loopbaan by AfriForum skep die geleentheid om aan ’n organisasie te behoort wat op mense fokus en waar jou kwalifikasies, ondervinding, eienskappe en vaardighede ’n belangrike bydrae sal lewer. Om te behoort en om ’n verskil te maak, is ’n inherente behoefte wat elke persoon het. AfriForum bied personeel die unieke geleentheid om aan beide hierdie behoeftes te voldoen. Hoewel ons jou vertel hoe dit is om vir ons te werk, is dit beter om dit uit die perd se bek te hoor: Ons personeel.

Synonyms

afriforum

Technologies (from Job Ads)

ledeopenwrtmagicisomicrosoft excelmicrosoft offices-os

Hiring Locations

CountryCityJob Ads
South AfricaPretoria24

Headquarters

Loading map...

Company Info

Job Ad Metrics

Job Ads found: 24

Job Ads per Month: 2.0

Hiring Locations: 1

Data Info

Date of first job ad23.05.2024, 00:00
Date of last job ad04.11.2025, 00:00
Date merged09.11.2025, 16:59
Date created23.05.2024, 00:00

Sources: Breezy, Techmap
 — Date merged: 09.11.2025, 16:59